Cheetahs
Home
>> Cheetahs
Cheetahs kies CJ
2010-7-30
Die Springbok-vaskop CJ van der Linde draf Saterdag in die Blommestad die eerste keer in vyf jaar in ‘n wedstryd vir die Cheetahs se Curriebekerspan uit wanneer hulle die Sharks onthaal.
Strauss terug vir Cheetahs
2010-7-21
Die Springbokke Adriaan Strauss, Juan Smith, Barend Pieterse én Hendro Scholtz begin Saterdag op Fort Loftus vir die Cheetahs teen die Blou Bulle.
Lokomotief ontspoor Griekwas
2010-7-16
Die Cheetahs het Kimberley se trein Vrydagaand in Bloemfontein met die hulp van groot Coenie Oosthuizen 33-26 ontspoor vir hul eerste Curriebekerpunte van die jaar.
Uys moet uithelp op slot
2010-7-15
Die Cheetahs span Vrydagaand in Bloemfontein teen Griekwas die flank Francois Uys in die onbekende posisie van slot in in die plek van die beseerde Izak van der Westhuizen, terwyl Juan Smith terug is om die span te lei.
Century for Strydom
2010-7-8
Cheetahs flyhalf Louis Strydom, who has donned the Griffons, Blue Bulls, Lions and Cheetahs jerseys, will earn his 100th Currie Cup cap in Bloemfontein on Saturday when his side host Vodacom Western Province.
Smith begin van die bank af
2010-7-7
Die Springbokflank Juan Smith is Saterdag in Bloemfontein terug in die tuig in die Blikore se eerste Curriebekerwedstryd van die jaar teen die Westelike Provinsie.
Recent News
PW haak vir die Vrystaat
Mentz in Cheetah-kleure
Louis maak buiging vir Cheetahs
Skipper begin teen Force
Oranje Blanje Blues
Basson op vleuel vir Cheetahs
Cheetahs trek wonderwerk af
Smith lei Strauss-lose Cheetahs
Nog 'n 40-tal teen Cheetahs
Brumbies gooi Cheetahs af
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info