SupaRugby.com Home Page Springboks Blue Bulls Stormers Sharks Lions Cheetahs Griquas Pumas Leopards Falcons Eagles Cavaliers Mighty Elephants Griffens Bulldogs
SupaRugby Bafokeng Advertensie

Join our mailing list


Make suparugby.com your homepage



Maak suparugby.com jou tuisblad

 
 
 
 
 


Latest News / Jongste Nuus


17 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die Luiperds sal die res van die seisoen sonder hul staatmakerslot Ligtoring Landman, wat Woensdag ‘n skoueroperasie ondergaan, moet klaarkom. Sy plek in die span wat Vrydagaand in Bloemfontein teen die Cheetahs te staan kom, word deur die lynstaanspesialis Draad Linde ingeneem.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
13 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Eenrigtingverkeer. Dit was Vrydagaand op die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg die geval toe die Haaie die Luiperds 51-6 met hul fisieke aanslag geboelie het.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
6 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die Luiperds het hul lui perd-status Vrydagaand op Loftus Versfeld afgeskud en die Blou Bulle moes bontstaan om die Curriebekerwedstryd 43-38 deur te trek.  - 4 Augustus 2010...read full story
 
4 Aug 2010
 - 4 Augustus 2010 Die grootste rugbytweeling in Suid-Afrikaanse rugby, BG Uys en Aranos Coetzee, wat die skaal saam op amper 250 kilogram laat bewe, word Vrydagaand op Loftus herenig. Uys maak sy eersterangse buiging in die Luiperds se nommer-een-trui teen die Blou Bulle.  - 4 Augustus 2010...read full story
 


Supa Search



RSS Feed Follow us on Twitter

  Global Nissan
Midway Busdienste