SupaRugby.com Home Page Springboks Blue Bulls Stormers Sharks Lions Cheetahs Griquas Pumas Leopards Falcons Eagles Cavaliers Mighty Elephants Griffens Bulldogs
SupaRugby

Join our mailing list


Make suparugby.com your homepage



Maak suparugby.com jou tuisblad

 
 
 
 
 


Latest News / Jongste Nuus


13 Aug 2010
 - 31 Julie 2010 ‘n Begeesterde terugvegpoging deur die Grens het die Boland Kavaliers se doppie Vrydagmiddag in die Bolandstadion in Wellington 50-46 geklink.  - 31 Julie 2010...read full story
 
6 Aug 2010
 - 31 Julie 2010 Die Arende het Vrydagaand in George hul groot gewig gebruik om die Boland met 42-36 te uitoorlê terwyl ‘n geelkaart naby aan die einde die Boland gekniehalter het.  - 31 Julie 2010...read full story
 
6 Aug 2010
 - 31 Julie 2010 Thorleif Halvorsen, ‘n plaaskind uit die Gansbaai-omgewing, maak Vrydagaand in George sy buiging vir die Boland in die Curriebekerwedstryd teen die Arende terwyl Hottie Louw en Zandré Jordaan albei op die krukkerlys is.  - 31 Julie 2010...read full story
 
31 Jul 2010
 - 31 Julie 2010 Die bal het net nie reg gehop nie en ‘n paar een-op-een têkkels is gemis. Dit was Saterdag in Wellington die groot verskil vir die Boland in die Oostelike Provinsie Kings se oorwinning van 33-22.  - 31 Julie 2010...read full story
 


Supa Search



RSS Feed Follow us on Twitter